Welkom by multiple-translation.com (Veelvoudige Vertalingsdienste MTS)

Ons spesialiseer in meervoudige vertalings. Dit is vertalings van een taal tot verskeie ander tale.

Tipiese toepassings van meervoudige vertalings is:

    • webtuistes
    • gebruikershandleidings
    • sagteware
    • advertensiemateriaal
    • spyskaarte (restaurante, ensovoorts)

Ons bied 'n volledige pakket aan; ons vertaal dus nie net 'n teks nie, maar ook enigiets daaraan verbonde.

  • grafieke
  • bronkode
  • soekenjin-optimisering

Stuur jou navraag en ons stuur vir jou 'n kwotasie.

Merk met die muis die tale aan die regterkant om die regte een te bepaal.